MyABC Verskille

 
Jou kind sien twee prentjies op die skerm met 'n hele paar verskille
tussen die twee prentjies, jou kind moet op elk van die verskilletjies
kliek om die twee prentjies dieselfde te laat lyk.

Hierdie oefeninge is onder meer, belangrik vir die bevordering van:
  • Konsentrasie en deursettingsvermoeŽ
  • Logiese denkwyse
  • Ruimtelike oriŽntasie en posisionering
  • Visuele persepsie

    Geskik vir kinders 5 jaar en ouer.
    Die CD bevat 1000 prentjies in beide Afrikaans en Engels.





      Kleure, vorms, letters en syfers word onder andere as tema gebruik.
      'n Veiligheidsfunksie verhoed toegang tot u bedryfstelsel.
      Alle tellings word gestoor om u kind se vordering oor 'n tydperk te evalueer.
      Verstellings kan gedoen word vir onder andere moeilikheidsgraad en klank.
      'n Skerm vertoon area van 800x600x16 word vereis.
      Werk met Microsoft® Windows® 98,NT,ME,2000,XP,Vista & 7.
        


    Gaan kyk gerus by YOUTUBE vir 'n video voorskou van ons produkte.
    Vir bruikbaarheid is klank en beeldkwaliteit baie verswak.




    Plaas jou bestelling |  Vertel iemand van ons |  Nuwe Vrystellings

    Terug na voorskou  | Wat ons kliŽnte sÍ  | Gee jou mening


  • Tuis | Voorskou | Kontak | Bestel | Voorwaardes   
    Wibakor BK 1997/35379/23
    Kopiereg © 2004. Alle regte voorbehou.
    Baie dankie vir u besoek.