MyABC Spel

 
Jou kind sien 'n prentjie op die skerm en moet dan die woord uitspel
deur die regte letters uit die lys te kies.

Geskik vir kinders 7 jaar en ouer.
LET WEL: Jou kind moet kan lees om die speletjie te speel.
Die CD bevat 400 woorde in beide Afrikaans en Engels.

     

  Kleure, vorms, voorwerpe en syfers word as tema gebruik.
  'n Veiligheidsfunksie verhoed toegang tot u bedryfstelsel.
  Alle tellings word gestoor om u kind se vordering oor 'n tydperk te evalueer.
  Verstellings kan gedoen word vir onder andere taal en klank.
  'n Skerm vertoon area van 800x600x24 word vereis.
  Werk met Microsoft® Windows® 98,NT,ME,2000,XP,Vista & 7.
    


Gaan kyk gerus by YOUTUBE vir 'n video voorskou van ons produkte.
Vir bruikbaarheid is klank en beeldkwaliteit baie verswak.




Plaas jou bestelling |  Vertel iemand van ons |  Nuwe Vrystellings

Terug na voorskou  | Wat ons kliŽnte sÍ  | Gee jou mening



Tuis | Voorskou | Kontak | Bestel | Voorwaardes   
Wibakor BK 1997/35379/23
Kopiereg © 2004. Alle regte voorbehou.
Baie dankie vir u besoek.