*** COVID19 updates at www.sacoronavirus.co.za ***

 
MyABC Rigting

 
Hierdie speletjie help jou kind om te konsentreer, bevorder logiese denkwyse,
en leer rigting. Baie klem word gel op die rigtings LINKS, REGS, OP en AF.
Die opdraggie word op die skerm vertoon of deur 'n stem gelees, jou kind
moet dan met die pyltjies rondbeweeg om na die korrekte prentjie te gaan.

Bv. Daar is 'n prentjie van 'n hond, of die stem s "hond". Jou kind beweeg
nou met die pyltjies na die prentjie van die hond om die opdraggie te voltooi.


Twee metodes van beweging word toegelaat:

  • Vir kleiner kinders.
    Jou kind kliek op die pyltjie sleutels op die sleutelbord om rond te beweeg.
    bv. Spring drie blokkies na links : Druk "->" drie keer op die sleutelbord.



  • Vir ouer kinders.
    Jou kind kliek op die hoeveelheid blokkies om te spring, en kliek dan die rigting.
    bv. Spring drie blokkies na links : Kliek op "3" en kliek dan op "Links"




    Geskik vir kinders 3 jaar en ouer.

       

       

      Kleure, vorms, letters en syfers word onder andere as tema gebruik.
      Alle tellings word gestoor om u kind se vordering oor 'n tydperk te evalueer.
      'n Veiligheidsfunksie verhoed toegang tot u bedryfstelsel.
      'n Skerm vertoon area van 800x600x16 en klankkaart word vereis.
      Werk met Microsoft® Windows® 98,NT,ME,2000,XP,Vista & 7.
        


    Gaan kyk gerus by YOUTUBE vir 'n video voorskou van ons produkte.
    Vir bruikbaarheid is klank en beeldkwaliteit baie verswak.




    Plaas jou bestelling |  Vertel iemand van ons |  Nuwe Vrystellings

    Terug na voorskou  | Wat ons klinte s  | Gee jou mening



  • 粉嫩公主酒酿蛋是一款100%纯植物提取的丰胸美胸产品粉嫩公主酒酿蛋,在入市以前就已经经过了国家相关权威部门的严格检测丰胸产品,是国家食品药品监督管理总局批准的美胸品牌丰胸方法,还是世界卫生组织中国区研究专家委员会权威推荐的一款女性丰胸专用产品丰胸食物
    Tuis | Voorskou | Kontak | Bestel | Voorwaardes   
    Wibakor BK 1997/35379/23
    Kopiereg © 2004. Alle regte voorbehou.
    Baie dankie vir u besoek.