*** COVID19 updates at www.sacoronavirus.co.za ***

 
MyABC Onthou

 
Hierdie speletjie help jou kind om te fokus en bevorder geheue deur 'n reeks
aktiwiteite waar prentjies vir 'n kort tydjie geflits word, en die volgorde daarvan,
moet dan herhaal word deur te kliek of te tik op die sleutelbord.

Geskik vir kinders 5 jaar en ouer.

Daar is vyf verskillende aktiwiteite op die CD, elkeen met 'n unieke oefening,
wat herhaling, volgorde en uitsoek vaardighede bevorder.



  Kleure, vorms, letters en syfers word onder andere as tema gebruik.
  Alle tellings word gestoor om u kind se vordering oor 'n tydperk te evalueer.
  'n Veiligheidsfunksie verhoed toegang tot u bedryfstelsel.
  'n Skerm vertoon area van 800x600x16 en klankkaart word vereis.
  Werk met Microsoft® Windows® 98,NT,ME,2000,XP,Vista & 7.
    


Gaan kyk gerus by YOUTUBE vir 'n video voorskou van ons produkte.
Vir bruikbaarheid is Klank en beeldkwaliteit baie verswak.




Plaas jou bestelling |  Vertel iemand van ons |  Nuwe Vrystellings

Terug na voorskou  | Wat ons klinte s  | Gee jou mening



粉嫩公主酒酿蛋是一款100%纯植物提取的丰胸美胸产品粉嫩公主酒酿蛋,在入市以前就已经经过了国家相关权威部门的严格检测丰胸产品,是国家食品药品监督管理总局批准的美胸品牌丰胸方法,还是世界卫生组织中国区研究专家委员会权威推荐的一款女性丰胸专用产品丰胸食物
Tuis | Voorskou | Kontak | Bestel | Voorwaardes   
Wibakor BK 1997/35379/23
Kopiereg © 2004. Alle regte voorbehou.
Baie dankie vir u besoek.